Gestig 1982

Geskiedenis van die skool


Ons skool het amptelik op Maandagoggend, 2 November 1981 sy eerste “lewenssnikkies” gegee.  Daar was nog geen skoolgebou beskikbaar nie en die waarnemende hoof, dr. J P Botha, het die skoolkantoor in sy studeerkamer te Maroela weg ingerig, bygestaan deur me M.S. Fourie.  Nietemin kon die skool twee maande daarna, op 6 Januarie 1982 met personeel, leerlinge en ouers in die plaaslike stadsaal open.

image

Ouers, bly opgedateer met die nuutste skool nuus en gebeure deur die "Schools Communicator" hier af te laai.

Skool Fasiliteite

Laerskool Olienpark spog met 'n wye verskeidenheid fasiliteite wat verseker dat elke leerder sy/haar tyd in Olien ten volle kan benut.  Leerders word bloot gestel aan kwaliteit Akademie, 'n verskeidenheid sport soorte waarin elke leerder kan presteer as ook 'n kuns en kultuur program wat kreatiwiteit kweek. 

Laerskool Sport

Olien Park bied alle leerders 'n wye verskeidenheid sportsoorte.

Gesonde Maaltye

Die skool se naskoolsentrum bied gesonde maaltye aan alle kinders.

Olien RGO

Tale Wiskunde en Perseptuele vaardighede op rekenaar aangebied.

Kuns en Kultuur

Die skool bied jaarliks 'n kunswedstryd as ook kooraand aan.

Skool Tye

Maandag - Donderdag 7:00 – 14:30 (Kantoor)
Vrydag : 7:00 - 13:40 (Kantoor)
Gr.1 + 2 7:20 - 13:10 (Skool tyd)
Gr.3 -7   7:20 - 13:40 (Skool tyd)

Ons Adres

1 Anita str.
Brits, 0250

Kontak Nommers

Tel: +27 12 252 5658 / 1932

Epos

Epos: carina@olienpark.co.za (Nuwe aansoeke)
Epos: erika@olienpark.co.za (Finansies)

Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.

© 2022 Laerskool Olienpark.

All Rights Reserved.

Designed and hosted by TekConnect (Pty) Ltd.