Olienpark het verskillende skooldrag vir beide somer en winter. So ook het die verskillende sportsoorte oor elk sy eie uniform.
Somersdrag
Somersdrag
Somersdrag
Wintersdrag
Wintersdrag
Wintersdrag
Wintersdrag
Skooldrag reëls & Voorkoms
Die skooluniform moet ten alle tye skoon en netjies wees. Geen nie-toelaatbare kledingstukke mag saam met die skool uniform gedra word nie – veral gedurende winter maande. Hare en naels moet altyd skoon en netjies wees. Gereelde uniform inspeksies word gehou.